Cunninghamlaan Bedieningspunt
Tussen Spioenkop & Frystraat
Waverley
Tel.: 012 332 1779
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 8:30 - 9:30; 10:30 - 11:30; 14:30 - 15:30 (Sepedi); 17:15 - 18:15
Kategese: Junior (Gr 0-6) 9:30
Senior (Gr 7-10) 17:15

Padkaart
25°42'08.05"S
28°14'59.66"E

Ons wil as Geloofsfamilie, God Drie-enig voluit dien deur  God in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee, en 'n verskil in ons wêreld te maak.

30ste Laan Bedieningspunt
Tussen Ben Swart &
Haarhoffstraat
Villieria
Tel.: 012 330 1077
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 9:00 - 10:00; 18:30 - 19:30
Kleuterkerk: 9:00 - 10:00 (bokant Konsistorie)
Kategese: 10:00

Padkaart
25°42'46.66"S
28°14'08.66"E
Tuisblad Bediening Ons Jeug Ons Gemeente Kontak Ons


Jeug@Web
 
Facebook - Navrae: Hannelie Meyer

Ons Jeug

 "Krummels van die Koning" Uitreikspan

Die Uitreikspan vorm deel van die gemeente se Getuienisbediening. Alle skoliere en studente is welkom om aan te sluit! Hierdie projek is geloods op Sondag 24 Mei 2009 te 30ste Laan Bedieningspunt. Ons reik jaarliks uit na Marydale in die Noord-Kaap en beoog om hierdie uiters geseënde bediening ook uit te brei na ander gemeenskappe.

Kontakpersone
Adolp Scholtz
Sel.: 082 979 4277
E-pos: adolphs@gpg.gov.za

Hennie Brittz
Sel.: 082 779 8578
E-pos: brittz@polka.co.za

Ds Chris Lötter
Sel: 084 586 6552
E-pos: chris@compuhost.co.za

Ebert van der Westhuizen
Sel: 082 562 6629
E-pos:
ebert@vdwes.co.za

Carlo Gagiano
Sel: 083 754 6803

 Kleuterkerk

By beide die Cunninghamlaan- en 30ste Laan-bedieningspunte word daar gedurende die skoolkwartaal tydens die oggend-eredienste, Kleuterkerk gehou vir voorskoolse kinders. By die Kleuterkerk word aan die geestelike behoeftes van die kleuters aandag gegee terwyl hulle ouers die eredienste in die kerkgebou bywoon. Ons beskik oor 'n wye verskeidenheid lesse spesiaal geskryf vir kleuters. Elke les dra een of ander Bybelse waarheid in storievorm oor aan die kleuter, en daar word baie moeite gedoen met die voorbereiding van die lesse.

Kleuters leer op 'n  interaktiewe manier meer van die Bybel. Geestelike kinderliedjies word gesing, prentjies word ingekleur, of soms word daar sommer net met speelgoed gespeel om die handjies besig te hou.


Hein Immelman en Danny

Ons Kleuterkerk-lokale is ook baie kindervriendelik ingerig.

 

Cunninghamlaan Kleuterkerk

30ste Laan Kleuterkerk

Gesinne is vir ons belangrik.  Een keer ‘n kwartaal kan die kleuter ook saam met sy gesin ’n Kinderdiens bywoon in die kerk tydens die Informele Oggenddiens.  Daar word ook gereeld uitstappies gehou.  

Oom Karoolus en Lente Nagtoere by die Dieretuin
   
Links: Mark-oppi-Sportgrond

As enige persoon wil betrokke raak by die Kleuterkerk kontak gerus ds Attie Nel of ds Chris Lötter

Kontakpersone
30ste Laan
Oggenddienste: 9:00
Erika Hartzenberg
Sel: 082 708 4020
E-pos:
erikahartz@lantic.net
Cunninghamlaan
Formele dienste: 8:30
Hein Immelman
Sel: 083 327 1326
E-pos:
hein@corporatecorner.co.za
Cunninghamlaan
Formele dienste: 8:30

Carin Immelman
Sel: 082 320 4767
E-po
s: carin.immelman@tollink.co.za

 Cool Cats

Hannelie Meyer
Tel.: 012 332 2527

Sel: 083 306 1123
E-pos:
hanneliejm@absa.co.za

 Boilerroom

Cunninghamlaan
Woensdae 18:00 - 19:00

Harold Theron
Sel: 072 317 3820

 Koffiekroeg

Cunninghamlaan
Sondagaande

Theodore Moolman
Sel: 072 625 2711
E-pos:
theodorusm@worldonline.co.za


 Jeugdienste by Cunninghamlaam

Die eredienste is gerig op die jeug met 'n sterk lerende karakter, maar almal is welkom om dit by te woon. Dit vorm deel van die kategese-program by Cunninghamlaan. Om sinvol deel te neem aan die gesprekke in die kleingroepe wat volg na die diens, is dit belangrik dat die jeug hierdie dienste bywoon.

Waar? Cunninghamlaan
Hoe laat? 17:15
Wanneer? Sondae

Ds Attie Nel (Cunninghamlaan) & Ds Chris Lötter (30ste Laan)

 Jeugraad van die Zions

Ons het ‘n jeugraad wat uit ‘n groep tieners en ‘n paar jong volwassenes bestaan. Hierdie groep jongmense beplan aksies vir die jeug van ons gemeente. Ons tienerjeuggroep se naam is die Zions. Die doel van ons byeenkomste en koffiekroeg is om ‘n omgewing te skep waar Christen-tieners sosiaal kan kuier en ook geestelik pitkos kan kry. Die fokus is hier op kwaliteit en nie op kwantiteit nie.

Anandi Swanepoel
Sel: 072 990 2917 
E-pos:
anandi.swanepoel@gmail.com


 

Nuttige Skakels
NG Kerk
Die Bybel
E-kerk
Die Kerkbode
Fakulteit Teologie (Univ. van Pretoria)
Kletskerk
Godsdiens@Die Knoop

Om te lees ...
Ds Attie se Koffietafel Blog
Bybelleesprogram
Gebedsrooster
Kruik Argief
Preek-argief
Tieners@Waverley
Vox Viva Internettydskrif

Word deel van ons Poslys
Word deel van ons e-pos poslys
ngwaverley@googlegroups.com
 
Stuur 'n e-pos aan die Webmeester indien u geregistreer wil word
 
 Laaste datum opdateer: 19/07/2010
Webbladsy word gehuisves deur TheDOT. Kontak die Webmeester.