Cunninghamlaan Bedieningspunt
Tussen Spioenkop & Frystraat
Waverley
Tel.: 012 332 1779
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 8:30 - 9:30; 10:30 - 11:30; 14:30 - 15:30 (Sepedi); 17:15 - 18:15
Kategese: Junior (Gr 0-6) 9:30
Senior (Gr 7-11) 18:00

Padkaart
25°42'08.05"S
28°14'59.66"E

Ons wil as Geloofsfamilie, God Drie-enig voluit dien deur  God in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee, en 'n verskil in ons wêreld te maak.

 

"Een van die belangrikste lesse wat die lewe my geleer het, is die belangrikheid van eenvoud."

- Vader Frans Claerhout -

30ste Laan Bedieningspunt
Tussen Ben Swart &
Haarhoffstraat
Villieria
Tel.: 012 330 1077
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 9:00 - 10:00
Kleuterkerk: 9:00 - 10:00 (bokant Konsistorie)
Kategese: 10:00

Padkaart
25°42'46.66"S
28°14'08.66"E
Tuisblad Bediening Ons Jeug Ons Gemeente Kontak Ons



Free Web Counter
Free Hit Counter

Gemeentenuus September 2010

Nuus uit ons gemeente ... (05/09/2010)
   
  Besoek die Kinderbediening op Facebook - Raakvat Vingertjies
 

   
  NG Waverley Gholfdag 1 Oktober 2010
 

Ons wil graag almal uitnooi om spanne in te skryf vir ons jaarlikse gholfdag op 1 Oktober 2010. Ander gemeentes kan spanne inskryf, asook skole word uitgenooi om spanne in te skryf.  Versprei ook hierdie uitnodiging aan ander mense wat jy ken, en help so om ‘n sukses te maak van hierdie projek. Elke span wat deelneem sal ‘n prys ontvang, maar die wenners  kry iets spesiaals! Later meer oor die pryse.

 

Indien jy pryse wil borg is jy meer as welkom om ook so jou bydrae te lewer. Borge en donateurs sal ook blootstelling op die webbladsy en Die Kruik kry.

 

Datum: Vrydag 1 Oktober 2010
Plek: Akasia Gholfklub
Formaat: 4-Bal Alliansie (“Scramble”-dryf – 2 om te tel)
Voorgee: Maksimum voorgee (indien geen amptelike voorgee): Dames 18; Mans 14
Inskrywingsgeld: R 800,00 per span (R 200,00 per speler) wat aandete insluit

 

Navrae:
 

Attie Nel Sel: 082 418 5054 E-pos: asnel@neomail.co.za

Daan Venter Sel: 082 341 4336
   
 

  Kliek hier vir meer inligting oor die 40 Dae van Doelgerigte Lewe. Kommentaar deur ds Attie.

Daar is 'n gebedskamer ingerig vir gebruik deur enigeen wat wil stilword in teenwoordigheid van die Here. Dit is reeds beskikbaar en kan gebruik word tot aan die einde van die 40 Dae veldtog. Dit is in Huis Vergenoeg. Gaan net by die hek in en parkeer. Vra dan by die hoofdeur vir die persoon by ontvangs. Enigeen is baie welkom om van die geleentheid gebruik te maak.

   
  Aankondigings: 5 September
   
 
Kruik Julie/Augustus 2010 nou aanlyn beskikbaar
   
  NUUT!! Ondersteun mekaar - advertensies van individue in ons gemeente. Kliek hier

 

 



 







 

Nuttige Skakels
NG Kerk
Die Bybel
E-kerk
Die Kerkbode
Fakulteit Teologie (Univ. van Pretoria)
Kletskerk
Godsdiens@Die Knoop
 
Om te lees ...
Ds Attie se Koffietafel Blog
Bybelleesprogram
Gebedsrooster
Kruik Argief
Preek-argief
Tieners@Waverley
Vox Viva Internettydskrif
 
Word deel van ons Poslys
Word deel van ons e-pos poslys
ngwaverley@googlegroups.com
 
Stuur 'n e-pos aan die Webmeester indien u geregistreer wil word
 
 Laaste datum opdateer: 19/07/2010
Webbladsy word gehuisves deur TheDOT. Kontak die Webmeester.