Cunninghamlaan Bedieningspunt
Tussen Spioenkop & Frystraat
Waverley
Tel.: 012 332 1779
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 8:30 - 9:30; 10:30 - 11:30; 14:30 - 15:30 (Sepedi); 17:15 - 18:15
Kategese: Junior (Gr 0-6) 9:30
Senior (Gr 7-10) 17:15

Padkaart
25°42'08.05"S
28°14'59.66"E

Ons wil as Geloofsfamilie, God Drie-enig voluit dien deur  God in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee, en 'n verskil in ons wêreld te maak.

30ste Laan Bedieningspunt
Tussen Ben Swart &
Haarhoffstraat
Villieria
Tel.: 012 330 1077
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 9:00 - 10:00; 18:30 - 19:30
Kleuterkerk: 9:00 - 10:00 (bokant Konsistorie)
Kategese: 10:00

Padkaart
25°42'46.66"S
28°14'08.66"E
Tuisblad Bediening Ons Jeug Ons Gemeente Kontak Ons


 

Ondersteun mekaar!
 
Adverteer
Adverteer in ons gemeenteblad "Die Kruik" Ilze Herbst
 
Tel.: 012 332 5661
Sel:
082 495 9599/ 083 262 7504        
E-pos: ilze@ijworx.co.za 
Gastehuise
Agapanthus Gastehuis, Villieria René de Waal Sel: 083 324 4375/ 083 291 0020 
E-pos:
agapanthusbnb@gmail.com

Berg Bed & Breakfast

Breyerlaan 1258, Waverley, Pretoria

Magda Terblanche Sel: 082 653 3215
E-pos: mjmt@mweb.co.za
Eiendom

Kliek op beeld om te vergroot
Elsabé Joubert Sel.: 083 307 5225
E-pos: elsabejoubert@yahoo.com
Ekstra Klasse
Ekstra Wiskunde-klasse. Ek bied Wiskundeklasse van Gr 1 tot Gr 12 op individuele vlak aan by my huis in Waverley. Die klasse word vanaf 16:00 op weeksdae en ook op Saterdagoggende aangebied in beide Afrikaans en Engels. Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyser (BSc HOD) met ondervinding. Elsie Coetzee Sel: 083 628 4887
Tel: 012 332 3853 n/u
E-pos: EMCoetzee@nmisa.org
Finansiële dienste
Sluit aan by Koopkrag. NG Kerk Waverley ontvang R 150,00 vir elke goedgekeurde aansoek.
 


 

Ina Breytenbach

Tel: (012) 348-5452
Sel: 082 507 9986
Faks: (012) 348-2339
E-pos:
ina.breytenbach@koopkrag.com

 

www.koopkrag.com

Fotografie
Troues, ens. Jaco Herbst Sel.: 0783304245
www.ijworx.co.za
Gebak
Verjaarsdagkoeke Ilze
Herbst
Sel.: 0784407001
Handboeke
Nuwe universiteitsboeke goedkoop beskikbaar. Lys per e-pos beskikbaar. Gesina Retief Tel: 0833873236
E-pos:
gmradmin@mweb.co.za
Huisverbeterings
Sonpanele, palisade heinings, enige huisverbeterings bv. verfwerk, herstel van krake, motorhuisdeure, ens. Tiaan de Waal Sel.: 083 893 7601
Kombuiskaste Johan Pienaar Sel.: 082 226 3653
Nutsman, matskoonmaakdienste Gawie Joubert Sel.: 072 443 2329
Juweliersware

Honey

Feoni Geldenhuys Sel.: 082 419 7172
Miglio  Ilze Herbst. Sel.: 0784407001
Klere

Crinkle Cut: Gekreukelde klere vir dames met bypassende juwele vir enige geleentheid

Hannetjie Henrico Sel.: 082 373 8431
E-pos:
hannag@vodamail.co.za
Aand- en troudrag, gemaklike werks- en dagdrag - professioneel ontwerp en gemaak volgens behoefte Kobie Geldenhuys Tel.: 012 333 2916
Rekenaars gesoek

Tshwane Christian School se rekenaarsentrum benodig dringend meer REKENAARS.

Nuwe of tweedehandse rekenaars in werkende toestand en wat Windows XP kan vat, is welkom.

Anita Grové 

 
Sel.: 071 7729160 / 012 567 1414 na ure

Boodskappe kan gelaat word by (012) 331 2868.

E-pos: anita@cybersmart.co.za

Teetuin

Op die Stoep (by Oppi Plaas). Woensdae is pensioenarisdag. Gratis tee/ koffie tussen 10:00 en 13:00.

Ivan Sel.: 074 104 3776
 
Troeteldiere
Geelringnekpappegaai
verlore geraak op Di 23 Feb. in
32 ste Laan. 18 Maande oud,
goudgeel met ‘n donkerpienk
snawel en sy naam is Mika. Hy
kan praat en is mak. Indien
gevind skakel asb.
George
of Ansie
Tel.(w) 087808 3546/ 0723232111
Vakansieplek

1.   Vakansiewoonstel in die Strand, Kusweg, Wes-Kaap

Magda Terblanche Sel: 082 653 3215
E-pos: mjmt@mweb.co.za

Vakansiewoonstel te huur by Amanzimtoti. Slaapplek vir ses persone


Kliek op beeld om te vergroot

Eanette Anker Sel.: 072 469 6532
E-pos: eanette.anker@gepf.gov.za


 




 

Nuttige Skakels
NG Kerk
Die Bybel
E-kerk
Die Kerkbode
Fakulteit Teologie (Univ. van Pretoria)
Kletskerk
Godsdiens@Die Knoop
 
Om te lees ...
Ds Attie se Koffietafel Blog
Bybelleesprogram
Gebedsrooster
Kruik Argief
Preek-argief
Tieners@Waverley
Vox Viva Internettydskrif

Word deel van ons Poslys
Word deel van ons e-pos poslys
ngwaverley@googlegroups.com
 
Stuur 'n e-pos aan die Webmeester indien u geregistreer wil word
 
 Laaste datum opdateer: 02/03/2010
Webbladsy word gehuisves deur TheDOT. Kontak die Webmeester.