Cunninghamlaan Bedieningspunt
Tussen Spioenkop & Frystraat
Waverley
Tel.: 012 332 1779
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 8:30 - 9:30; 10:30 - 11:30; 14:30 - 15:30 (Sepedi); 17:15 - 18:15
Kategese: Junior (Gr 0-6) 9:30
Senior (Gr 7-11) 16:00

Padkaart
25°42'08.05"S
28°14'59.66"E

Ons wil as Geloofsfamilie, God Drie-enig voluit dien deur  God in alles te verheerlik, geestelik te groei, vir mekaar om te gee, en 'n verskil in ons wêreld te maak.

 

"'n Heilige lewe sal die diepste indruk op mense maak. Ligtorings hoef nie 'n geraas te maak nie; al wat hulle doen is om hulle lig te laat skyn."

- Dwight L. Moody -

30ste Laan Bedieningspunt
Tussen Ben Swart &
Haarhoffstraat
Villieria
Tel.: 012 330 1077
E-pos: ngwaverley@mweb.co.za

Eredienstye:
Sondae: 9:00 - 10:00; 18:30 - 19:30
Kleuterkerk: 9:00 - 10:00 (bokant Konsistorie)
Kategese: 10:00

Padkaart
25°42'46.66"S
28°14'08.66"E
Tuisblad Bediening Ons Jeug Ons Gemeente Kontak Ons

Preekrooster (Cunningham)
7 Maart

08:30: Bybelgenootskap

10:30: Bybelgenootskap
14:30: Sepedi Diens
17:15: Ds Attie Nel
Vergenoeg: Ds Bertus Olivier
 

Preekrooster (30ste Laan)
 7 Maart
 8:30: Gebed in Kerksaal 
 9:00: Ds Chris Lötter
 

Free Web Counter
Free Hit Counter
Gemeentenuus Maart 2010
Aankondigings: 7 Maart

Nuus uit ons gemeente ... (07/03/2010)
   
  NUUT!! Ondersteun mekaar - advertensies van individue in ons gemeente. Kliek hier
   
 

Familiefees
Datum: 14 Maart
Tyd: 17:15 - 20:00
Plek: Cunninghamlaan

 

Bring jou eie pizza en geniet 'n saambring - saamkuier aand, met net dalk 'n verrassing of twee .....

   
Januarie/Februarie Kruik nou aanlyn beskikbaar
Kliek op voorblad

   
  Vakature: Musiekbegeleier Cunninghamlaan aanddienste. Navrae: Johan vd Westhuizen 082 550 0140
   
  Gebedsrooster Februarie - Maart Bladsy 1 - Bladsy 2
   
  Leraar met verlof: Ds Louis Brittz (22/02/2010 - 07/03/2010)
   
 
Gebedsbediening-ete, -aanbidding en -uitvoering 17 April 09:00 - 12:30 (30ste Laan). Kaartjies @ R 50,00 by kerkkantore beskikbaar. Ryan Walt (panfluit) en Steven Sterling (sanger) tree op.
   
 Ons bid, woeker en werk ... (07/03/2010)
  Maart 2010
5-7 Maart: Tienerkamp
   
  5 Maart 09:30: Wêreldbiddag vir vroue (Huis Vergenoeg). Gasspreker: Liesel Krause Wiid
   
  6 Maart 09:30 - 15:30: Turn2God (Uniegeboue)
   
  6 Maart 18:30: Wêreldbiddag vir manne (Cunninghamlaan)
   
  9 Maart 18:30: Krummels (30ste Laan)
   
  10 Maart 07:30: Biduur (Cunninghamlaan)
   
  10 Maart 08:30: Bybelstudie (Cunninghamlaan & 30ste Laan)
   
  10 Maart 10:00: Leraarskring
   
  10 Maart 10:30: Biduur (Vergenoeg)
   
  14 Maart 17:15: Familiediens
   
  April 2010
   
17 April 9:00 - 12:30: Gebedsbediening-geselligheid (30ste Laan). Ryan Walt (panfluit) & Steven Sterling (sanger)
   
 

 



 







 

Nuttige Skakels
NG Kerk
Die Bybel
E-kerk
Die Kerkbode
Fakulteit Teologie (Univ. van Pretoria)
Kletskerk
Godsdiens@Die Knoop
 
Om te lees ...
Ds Attie se Koffietafel Blog
Bybelleesprogram
Gebedsrooster
Kruik Argief
Preek-argief
Tieners@Waverley
Vox Viva Internettydskrif

Word deel van ons Poslys
Word deel van ons e-pos poslys
ngwaverley@googlegroups.com
 
Stuur 'n e-pos aan die Webmeester indien u geregistreer wil word
 
 Laaste datum opdateer: 02/03/2010
Webbladsy word gehuisves deur TheDOT. Kontak die Webmeester.